Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » feestelik
feestelik [boodskap #140307] So, 25 September 2022 09:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
feestelik
Afbreking: fees•te•lik
Samestelling: fees + -telik


Byvoeglike naamwoord: feestelik
Vergrotende trap: feesteliker
Oortreffende trap: feestelikste
Attributief: feestelike
Partitief: feesteliks

Betekenis:
• Vrolik en uitgelate, soos by 'n fees.

Gebruik:
• Die atmosfeer was feestelik, soos dit behoort te wees by 'n braai.

Sinoniem:
• jolig
• opgewek
• opgewonde
• plesierig
• prettig
• uitgelate
• vreugdevol
• vrolik

Afgelei:
• feestelikheid

Vertaling:
Engels: festive, convivial, jovial, merry
Nederlands: feestelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rampatsjaan
Volgende onderwerp: hotagter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 02:36:56 MGT 2024