Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » poedelnaak
poedelnaak [boodskap #140304] Sa, 24 September 2022 17:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
poedelnaak
Afbreking: poe•del•naak
Samestelling: poedel + naak


Byvoeglike naamwoord: poedelnaak
Attributief: poedelnaakte

Betekenis:
• Intensiewe vorm van kaal/naak: heeltemal sonder klere.

Gebruik:
• Die kind hardloop poedelnaak deur die huis.

Sinoniem:
• kaalbas
• moederkaal
• poedelkaal
• poedelnakend
• spiernaak

Vertaling:
Engels: buck naked, stark naked, butt-naked
Nederlands: poedelnaakt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fiskus
Volgende onderwerp: staatskas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 03:00:47 MGT 2024