Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaanse 'keyboard layout'
Afrikaanse 'keyboard layout' [boodskap #14028] Vr, 24 April 1998 00:00 na volgende boodskap
Jan Grobbelaar  is tans af-lyn  Jan Grobbelaar
Boodskappe: 2
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
Hallo

Ek let op dat Windows 95 voorsiening maak vir 'n Afrikaanse keyboard. Weet
iemand dalk waar mens die Afrikaanse layout kan kry? Dit sal handig te pas
kom met letters soos �.. ens.

Dankie

Cheers
Re: Afrikaanse 'keyboard layout' [boodskap #14045 is 'n antwoord op boodskap #14028] Sa, 25 April 1998 00:00 Na vorige boodskap
Bryn Fraser  is tans af-lyn  Bryn Fraser
Boodskappe: 1
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
In article , Jan Grobbelaar
writes

Hallo,

Go> Help> languages> changing keyboard layout>Add>Afrikaans :)

Is mise Bryn Frizeal

Bye

> Hallo
>
> Ek let op dat Windows 95 voorsiening maak vir 'n Afrikaanse keyboard. Weet
> iemand dalk waar mens die Afrikaanse layout kan kry? Dit sal handig te pas
> kom met letters soos ê.. ens.
>
> Dankie
>
> Cheers
>
>

--
Brian Fraser Lovett

http://www.finhall.demon.co.uk
Vorige onderwerp: Die hekstegniek ontbloot!
Volgende onderwerp: "Kontinentale Drywing" deur CHARLES DURAND
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 19:31:41 MGT 2024