Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tydinterval
tydinterval [boodskap #140271] Ma, 19 September 2022 17:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tydinterval
Afbreking: tyd•in•ter•val
Samestelling: tyd + interval


Selfstandige naamwoord: tydinterval
Meervoud: tydintervalle
Verkleinwoord: tydintervalletjie
Meervoud van verkleining: tydintervalletjies

Betekenis:
• Die verloop van tyd tussen twee momente.

Gebruik:
• Die tydinterval van die een volmaan tot die volgende is 29 dae, 12 ure en 44,03 minute.

Wisselvorm:
• tydsinterval

Sinoniem:
• periode
• tydsiklus
• tydsverloop

Vertaling:
Engels: time interval, period
Nederlands: tijdsinterval

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bankrotskap
Volgende onderwerp: sinteties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 02:36:12 MGT 2024