Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wêreldberoemd
wêreldberoemd [boodskap #140264] Sa, 17 September 2022 18:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wêreldberoemd
Afbreking: wê•reld•be•roemd
Samestelling: wêreld + beroemd


Byvoeglike naamwoord: wêreldberoemd
Attributief: wêreldberoemde

Betekenis:
• Intensiewe vorm van beroemd. Baie beroemd. So beroemd dat mense oor die wêreld heen daarvan weet.

Gebruik:
• Ná die eerste hartoperasie het Chris Barnard oornag wêreldberoemd geword.

Sinoniem:
• alombekend
• befaamd
• legendaries
• vermaard
• wêreldbekend

Afgelei:
• wêreldberoemdheid

Vertaling:
Engels: of worldwide fame, world-famous, universally renowned
Nederlands: wereldberoemd, zeer beroemd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: popmooi
Volgende onderwerp: nierassig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 02:43:07 MGT 2024