Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » popmooi
popmooi [boodskap #140263] Sa, 17 September 2022 18:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
popmooi
Afbreking: pop•mooi
Samestelling: pop + mooi


Byvoeglike naamwoord: popmooi
Attributief: popmooi (popmooie)

Betekenis:
• Intensiewe vorm van mooi. Baie mooi. So mooi soos 'n pop.

Gebruik:
• Die meisie is popmooi opgemaak en gepoeier vir die fotosessie.

Sinoniem:
• feetjiemooi
• prentjiemooi
• sprokiesmooi
• wondermooi

Vertaling:
Engels: very pretty
Nederlands: popmooi, poppemooi

Nota:
• Die uitsig is prentjiemooi, maar die persoon is popmooi.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bloedmin
Volgende onderwerp: wêreldberoemd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 02:58:55 MGT 2024