Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » estuarium
estuarium [boodskap #140255] Sa, 17 September 2022 12:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Estuarium.
'n Estuarium.
estuarium
Afbreking: es•tu•a•ri•um


Selfstandige naamwoord: estuarium
Meervoud: estuaria, estuariums
Verkleinwoord: estuariumpie
Meervoud van verkleining: estuariumpies

Betekenis:
• 'n Wye, tregtervormige riviermonding waar rivier- en seewater meng.

Gebruik:
• Die Umzimvubu vloei deur 'n kloof, bekend as die "Poorte van St. Johannes", met 'n estuarium in die Indiese Oseaan in.

Sinoniem:
• mond
• monding
• riviermonding
• tregtermonding

Afgelei:
• estuaries

Vertaling:
Engels: estuary
Nederlands: estuarium

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: asmaties
Volgende onderwerp: galbitter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 05:53:43 MGT 2024