Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » karkei
karkei [boodskap #140209] Vr, 09 September 2022 15:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
karkei
Afbreking: kar•kei


Selfstandige naamwoord: karkei
Meervoud: karkeie
Verkleinwoord: karkeitjie
Meervoud van verkleining: karkeitjies

Betekenis:
• Vetplant met dik stamme, rooi blomme en vlesige blare (o.a. Cotyledon cacalioides en C. wallichi).

Gebruik:
Karkei is 'n giftige struik wat krimpsiekte by vee veroorsaak.

Sinoniem:
• nenta
• nentabos
• krimpsiektebos
• krimpsiektebossie
• kandelaarbos

Afgelei:
• karkeibos

Vertaling:
Engels: karkei
Nederlands: karkei

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onbeheerbaar
Volgende onderwerp: werskaf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 10:26:24 MGT 2024