Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bemoediging
bemoediging [boodskap #140184] Ma, 05 September 2022 18:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bemoediging
Afbreking: be•moe•di•ging
Samestelling: bemoedig + -ing


Selfstandige naamwoord: bemoediging
Meervoud: bemoediginge, bemoedigings
Verkleinwoord: bemoediginkie
Meervoud van verkleining: bemoediginkies

Betekenis:
• Die handeling van bemoedig (iemand krag en moed gee).

Gebruik:
• Jou liefde het vir my groot vreugde en bemoediging gebring. [Filemon 1:7]

Sinoniem:
• aanmoediging
• aansporing
• onderskraging
• ondersteuning
• steun
• troos
• versterking
• vertroosting

Vertaling:
Engels: encouragement
Nederlands: bemoediging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: moegheid
Volgende onderwerp: hoesend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:18:02 MGT 2024