Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aasvoëloë
aasvoëloë [boodskap #140167] Vr, 02 September 2022 08:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aasvoëloë
Afbreking: aas•vo•ël•o•ë
Samestelling: aasvoël + oë


Selfstandige naamwoord: aasvoëloog
Meervoud: aasvoëloë
Verkleinwoord: aasvoëlogie
Meervoud van verkleining: aasvoëlogies

Betekenis:
• Die oë van 'n aasvoël, meestal figuurlik, iemand wat skerp kan sien (iets gou raaksien).

Gebruik:
• Sy het aasvoëloë.

Sinoniem:
• arendsoë

Vertaling:
Engels: vulture's eyes
Nederlands: gierenogen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aasvoëlnes
Volgende onderwerp: ambivalent
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:17:49 MGT 2024