Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voëlnes
voëlnes [boodskap #140158] Do, 01 September 2022 13:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Voëlnes.
'n Voëlnes.
voëlnes
Afbreking: vo•ël•nes
Samestelling: voël + nes


Selfstandige naamwoord: voëlnes
Meervoud: voëlneste
Verkleinwoord: voëlnessie
Meervoud van verkleining: voëlnessies

Betekenis:
• Die nes van 'n voël; plek waar 'n voël bly en/of eiers lê.

Gebruik:
• Die voëlnes het uit die boom geval.

Hiponiem:
• aasvoëlnes
• mossienes

Vertaling:
Engels: birdnest, bird-nest, bird's nest
Nederlands: vogelnest

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontgin
Volgende onderwerp: raakslaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:19:01 MGT 2024