Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontgin
ontgin [boodskap #140157] Do, 01 September 2022 10:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontgin
Afbreking: ont•gin


Werkwoord: ontgin
Verlede tyd: het ontgin
Verlede deelwoord: ontginde

Betekenis:
• Om 'n hulpbron te eksploiteer; dit te bewerk en te ontwikkel.

Gebruik:
• Steenkool word in die gebied ontgin.

Sinoniem:
• eksploiteer
• kultiveer
• myn
• parasiteer
• uitbuit

Afgelei:
• herontgin
• ontginbaar
• ontginner
• ontginning

Vertaling:
Engels: to exploit, mine, develop, cultivate
Nederlands: ontginnen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ondenkbaar
Volgende onderwerp: voëlnes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:38:28 MGT 2024