Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vermeld
vermeld [boodskap #140153] Wo, 31 Augustus 2022 17:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vermeld
Afbreking: ver•meld
Samestelling: ver- + meld


Werkwoord: vermeld
Verlede tyd: het vermeld
Teenwoordige deelwoord: vermelding
Verlede deelwoord: vermelde

Betekenis:
• Om 'n feit te noem; 'n mededeling maak (dikwels sonder veel besonderhede).

Gebruik:
• Die beskikbare bronne vermeld nie presies wanneer dit gebeur het nie.

Sinoniem:
• aandui
• aanstip
• bekendmaak
• beweer
• berig
• gerep
• meedeel
• noem
• rapporteer
• sê
• uitlap
• verklaar
• verklap
• verstrek
• vertel

Afgelei:
• bovermeld
• onvermeld
• vermeldenswaardig

Vertaling:
Engels: to mention, state, report, indicate
Nederlands: vermelden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ashoop
Volgende onderwerp: diversiteit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:32:48 MGT 2024