Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » breingolf
breingolf [boodskap #140137] Di, 30 Augustus 2022 18:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Elektroënsefalogram (EEG) van 'n persoon se breingolwe tydens REM-slaap.
'n Elektroënsefalogram (EEG) van 'n persoon se breingolwe tydens REM-slaap.
breingolf
Afbreking: brein•golf
Samestelling: brein + golf


Selfstandige naamwoord: breingolf
Meervoud: breingolwe
Verkleinwoord: breingolfie
Meervoud van verkleining: breingolfies

Betekenis:
• Die ritmiese fluktuasie van elektriese potensiaal tussen dele van die brein.
• 'n Skielike idee of inspirasie wat in die gedagtes opkom.

Gebruik:
• Die afwesigheid van breingolwe word dikwels as 'n teken van dood beskou.
• Die hele projek was die breingolf van Willem du Plessis.

Afgelei:
• breingolfmanipulasie

Vertaling:
Engels: brainwave
Nederlands: brainwave

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rooibostee
Volgende onderwerp: vertroueling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:18:09 MGT 2024