Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spaarkamer
spaarkamer [boodskap #140128] Ma, 29 Augustus 2022 13:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
spaarkamer
Afbreking: spaar•ka•mer
Samestelling: spaar + kamer


Selfstandige naamwoord: spaarkamer
Meervoud: spaarkamers
Verkleinwoord: spaarkamertjie
Meervoud van verkleining: spaarkamertjies

Betekenis:
• 'n Ekstra kamer waar gaste kan oorslaap.

Gebruik:
• My skoonma kom volgende week kuier en die spaarkamer word vir haar reggemaak.

Sinoniem:
• gastekamer
• vrykamer

Vertaling:
Engels: spare bedroom, guest room
Nederlands: logeerkamer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: veelsydig
Volgende onderwerp: fokmas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:33:27 MGT 2024