Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plaaspad
plaaspad [boodskap #140126] Ma, 29 Augustus 2022 07:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
plaaspad
Afbreking: plaas•pad
Samestelling: plaas + pad


Selfstandige naamwoord: plaaspad
Meervoud: plaaspaaie
Verkleinwoord: plaaspadjie
Meervoud van verkleining: plaaspadjies

Betekenis:
• 'n Pad op 'n plaas, dikwels 'n grondpad of sandpad.

Gebruik:
• Die plaaspad is onbegaanbaar na die swaar reën en het plek-plek heeltemal verspoel.

Vertaling:
Engels: farm road
Nederlands: boerenweg

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: besteel
Volgende onderwerp: veelsydig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:42:21 MGT 2024