Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sekreet
sekreet [boodskap #140115] So, 28 Augustus 2022 08:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sekreet
Afbreking: se•kreet


Selfstandige naamwoord: sekreet
Meervoud: sekrete
Verkleinwoord: sekreetjie
Meervoud van verkleining: sekreetjies

Betekenis:
• (verouderd) 'n Toilet.

Gebruik:
• Ek moet nou eers na die sekreet gaan!

Sinoniem:
• gemakhuisie
• kleinhuisie
• latrine
• toilet

Vertaling:
Engels: water-closet, toilet, privy
Nederlands: sekreet, toilet, wc

Nota:
• Moenie "sekreet" met "sekresie" (afskeiding of uitwerpsel) verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: taphuis
Volgende onderwerp: sekresie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:32:35 MGT 2024