Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » taphuis
taphuis [boodskap #140113] Sa, 27 Augustus 2022 18:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
taphuis
Afbreking: tap•huis
Samestelling: tap + huis


Selfstandige naamwoord: taphuis
Meervoud: taphuise
Verkleinwoord: taphuisie
Meervoud van verkleining: taphuisies

Betekenis:
• 'n Plek wat gelisensieer is om alkoholiese drank te verkoop.

Gebruik:
• Die kroegvlieg lê al weer in die taphuis.

Sinoniem:
• kantien
• kroeg
• taverne
• wynhuis

Vertaling:
Engels: taphouse, tavern, canteen, bar
Nederlands: kroeg, taverne

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seilboot
Volgende onderwerp: sekreet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:17:58 MGT 2024