Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dieetkunde
dieetkunde [boodskap #140110] Sa, 27 Augustus 2022 09:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dieetkunde
Afbreking: di•eet•kun•de
Samestelling: dieet + kunde


Selfstandige naamwoord: dieetkunde
Meervoud:

Betekenis:
• Die leer van korrekte voeding en eetgewoontes as 'n onderdeel van gesondheidsorg.

Gebruik:
• Sy studeer dieetkunde aan die Universiteit van Pretoria.

Sinoniem:
• diëtetiek
• sitiologie
• voedingkunde
• voedingsleer

Verwant:
• dieetkundige

Vertaling:
Engels: dietetics
Nederlands: diëtetiek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: komplement
Volgende onderwerp: waninligting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:26:56 MGT 2024