Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » huisvesting
huisvesting [boodskap #140105] Vr, 26 Augustus 2022 15:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
huisvesting
Afbreking: huis•ves•ting
Samestelling: huisves + -(t)ing


Selfstandige naamwoord: huisvesting
Meervoud:

Betekenis:
• Die voorsiening van blyplek, waar mense permanent of tydelik kan woon (of werk).

Gebruik:
• Die dorpie verskaf huisvesting aan 160 van die kragstasie se werknemers.

Sinoniem:
• akkommodasie
• behuising
• herberg
• huisvoorsiening
• inkwartiering
• inwoning
• onderdak
• verblyf

Afgelei:
• studentehuisvesting
• volkshuisvesting

Vertaling:
Engels: accommodation, housing
Nederlands: huisvesting

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vaswerk
Volgende onderwerp: stylvol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:26:27 MGT 2024