Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » annale
annale [boodskap #140091] Do, 25 Augustus 2022 09:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
annale
Afbreking: an•na•le


Selfstandige naamwoord:
Meervoud: annale

Betekenis:
• 'n Historiese rekord van belangrike gebeure.

Gebruik:
• Die koning se annale is later herontdek.

Sinoniem:
• gedenkrol
• gedenkskrif
• jaarboeke
• jaarverslae
• kronieke

Vertaling:
Engels: annals
Nederlands: annalen

Nota:
• Moenie "annale" met "anale" (betreffende die anus) verwar nie!

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: anaal
Volgende onderwerp: agtergeblewe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:41:56 MGT 2024