Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » doenig
doenig [boodskap #140086] Wo, 24 Augustus 2022 15:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
doenig
Afbreking: doe•nig
Samestelling: doen + -ig


Byvoeglike naamwoord: doenig
Attributief: doenige

Betekenis:
• Wat iets doen; 'n taak verrig.

Gebruik:
• Die asblikdiewe was laas nag weer doenig in ons straat.

Sinoniem:
• aktief
• bedrywig
• besig
• produktief
• werksaam

Afgelei:
• doenighede
• doenigheid

Vertaling:
Engels: active, busy, engaged
Nederlands: actief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kalbas
Volgende onderwerp: jammerlik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 05:38:03 MGT 2024