Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klaagdig
klaagdig [boodskap #140079] So, 21 Augustus 2022 20:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
klaagdig
Afbreking: klaag•dig
Samestelling: klaag + (ge)dig


Selfstandige naamwoord: klaagdig
Meervoud: klaagdigte

Betekenis:
• 'n Gedig wat uiting gee aan verdriet, meestal oor die verganklikheid van die lewe of die verlies van 'n geliefde.

Gebruik:
• Die skrywe is 'n klaagdig vir 'n oorlede moeder wat besonder baie gemis word.

Sinoniem:
• elegie
• jeremiade
• klaagsang
• lamentasie
• lykdig
• roudig
• treurdig
• treurgedig

Vertaling:
Engels: elegy
Nederlands: klaagdicht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voetnota
Volgende onderwerp: hooghartig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 05:54:20 MGT 2024