Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » prysuitdeling
prysuitdeling [boodskap #140077] So, 21 Augustus 2022 18:08
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
prysuitdeling
Afbreking: prys•uit•de•ling
Samestelling: prys + uitdeling


Selfstandige naamwoord: prysuitdeling
Meervoud: prysuitdelings
Verkleinwoord: prysuitdelinkie
Meervoud van verkleining: prysuitdelinkies

Betekenis:
• Geleentheid waartydens pryse (trofeë, sertifikate, ens.) uitgedeel word.

Gebruik:
• Die skool se jaarlikse prysuitdeling vind Donderdag om 19:00 in die skoolsaal plaas.

Sinoniem:
• prysgewing
• prystoekenning

Afgelei:
• prysuitdelingsfunksie

Vertaling:
Engels: prize giving, award ceremony
Nederlands: prijsuitreiking

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanwas
Volgende onderwerp: voetnota
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 05:49:57 MGT 2024