Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » borswering
borswering [boodskap #140061] Sa, 20 Augustus 2022 08:27
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die borswering van 'n ou kasteel.
Die borswering van 'n ou kasteel.
borswering
Afbreking: bors•we•ring
Samestelling: bors + wering


Selfstandige naamwoord: borswering
Meervoud: borswerings
Verkleinwoord: borswerinkie
Meervoud van verkleining: borswerinkies

Betekenis:
• 'n Beskermende muur, wal of reling op borshoogte.

Gebruik:
• As die vyand begin skiet, moet jy jou kop onder die borswering hou.

Sinoniem:
• beskerming
• skans
• versperring
• pantserhemp

Vertaling:
Engels: breastwork, parapet, balustrade
Nederlands: borstwering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ophaalbrug
Volgende onderwerp: seel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 05:45:51 MGT 2024