Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skiettoring
skiettoring [boodskap #140059] Sa, 20 Augustus 2022 08:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kasteel met 'n skiettoring.
'n Kasteel met 'n skiettoring.
Die skiettoring van 'n tank.
Die skiettoring van 'n tank.
skiettoring
Afbreking: skiet•to•ring
Samestelling: skiet + toring


Selfstandige naamwoord: skiettoring
Meervoud: skiettorings
Verkleinwoord: skiettorinkie
Meervoud van verkleining: skiettorinkies

Betekenis:
• 'n Toring of koepel vanwaar daar op die vyand geskiet kan word.

Gebruik:
• Die tenk het 'n onbemande skiettoring en is glo strate beter as die opponente se tenks.

Sinoniem:
• geskuttoring
• slagtoring

Vertaling:
Engels: turret
Nederlands: hoektoren, geschutskoepel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spys
Volgende onderwerp: ophaalbrug
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 05:35:04 MGT 2024