Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kruisvaart
kruisvaart [boodskap #139977] Ma, 15 Augustus 2022 10:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kruisvaart
Afbreking: kruis•vaart
Samestelling: kruis + vaart
Uitspraak: /ˈkrœʏ̯sfɑːrt/


Selfstandige naamwoord: kruisvaart
Meervoud: kruisvaarte
Verkleinwoord: kruisvaartjie
Meervoud van verkleining: kruisvaartjies

Betekenis:
• Een van 'n aantal gewapende veldtogte deur Christene teen andersgelowiges wat in die Middeleeue plaasgevind het.
• (figuurlik) Oordrewe aksie om 'n bepaalde doel te bereik.

Gebruik:
• Jerusalem is tydens die Eerste Kruisvaart in 1099 verower en 'n groot deel van die bevolking is vermoor.

Sinoniem:
• kruistog

Vertaling:
Engels: crusade, Christian holy war; a quest, sacred cause
Nederlands: kruistocht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grammofoonplaat
Volgende onderwerp: m.a.w.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:23:12 MGT 2024