Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grammofoonplaat
grammofoonplaat [boodskap #139973] So, 14 Augustus 2022 19:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Grammofoonplaat.
'n Grammofoonplaat.
grammofoonplaat
Afbreking: gram•mo•foon•plaat
Samestelling: grammofoon + plaat


Selfstandige naamwoord: grammofoonplaat
Meervoud: grammofoonplate
Verkleinwoord: grammofoonplaatjie
Meervoud van verkleining: grammofoonplaatjies

Betekenis:
• (histories) Ronde skyf waarop klank met behulp van groewe wat daarin ingesny is vasgelê is.

Gebruik:
• Pasop dat jy nie die grammofoonplaat krap nie.

Hiponiem:
• enkelspeler
• langspeelplaat (LP)

Vertaling:
Engels: phonograph record, record
Nederlands: grammofoonplaat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grammofoon
Volgende onderwerp: kruisvaart
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:36:16 MGT 2024