Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grammofoon
grammofoon [boodskap #139972] So, 14 Augustus 2022 18:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Grammofoon.
'n Grammofoon.
grammofoon
Afbreking: gram•mo•foon


Selfstandige naamwoord: grammofoon
Meervoud: grammofone
Verkleinwoord: grammofoontjie
Meervoud van verkleining: grammofoontjies

Betekenis:
• (histories) Toestel met 'n draaitafel en luidspreker om klankopnames wat op plaat vasgelê is terug te speel.

Gebruik:
• My oupa en ouma het saans graag na musiek op hulle ou grammofoon geluister.

Sinoniem:
• blêrkas
• platespeler

Afgelei:
• grammofoonmusiek
• grammofoonnaald
• grammofoonopname
• grammofoonplaat
• grammofoonuitvoering

Vertaling:
Engels: gramophone
Nederlands: grammofoon, platenspeler

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lewertraan
Volgende onderwerp: grammofoonplaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:34:02 MGT 2024