Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onderskrif
onderskrif [boodskap #139954] So, 14 Augustus 2022 09:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onderskrif
Afbreking: on•der•skrif
Samestelling: onder + skrif


Selfstandige naamwoord: onderskrif
Meervoud: onderskrifte
Verkleinwoord: onderskriffie
Meervoud van verkleining: onderskriffies

Betekenis:
• Die woorde wat onder 'n prentjie, foto, video, ens. geskryf is.

Gebruik:
• 'n Veelseggende foto het nie 'n onderskrif nodig nie.
• Die TV-program is van Afrikaanse onderskrifte voorsien.

Sinoniem:
• byskrif

Vertaling:
Engels: caption, subtitle
Nederlands: onderschrift

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: So.
Volgende onderwerp: tandemfiets
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:27:57 MGT 2024