Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oopbreek
oopbreek [boodskap #139946] So, 14 Augustus 2022 08:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oopbreek
Afbreking: oop•breek
Samestelling: oop + breek


Werkwoord: breek oop, oopbreek
Verlede tyd: het oopgebreek
Verlede deelwoord: oopgebreekte

Betekenis:
• Om met krag/geweld oop te maak.

Gebruik:
• Ons sal die kas moet oopbreek want die sleutel is weg.

Vertaling:
Engels: to break open
Nederlands: openbreken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: progressie
Volgende onderwerp: Ma.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:22:53 MGT 2024