Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » progressie
progressie [boodskap #139945] So, 14 Augustus 2022 08:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
progressie
Afbreking: pro•gres•sie


Selfstandige naamwoord: progressie
Meervoud: progressies

Betekenis:
• Die handeling van vorder of vorentoe beweeg.

Gebruik:
• Vroegtydige behandeling kan die progressie van die sieke vertraag.

Sinoniem:
• ontwikkeling
• opklimming
• styging
• toeneming
• verloop
• voortgang
• vooruitgang
• vordering

Antoniem:
• regressie

Afgelei:
• progressief
• salarisprogressie

Vertaling:
Engels: progression
Nederlands: progressie

Nota:
• Leenwoord uit Frans.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: barmhartigheid
Volgende onderwerp: oopbreek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:39:34 MGT 2024