Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » doedie
doedie [boodskap #139938] Sa, 13 Augustus 2022 12:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
doedie
Afbreking: doe•die


Selfstandige naamwoord: doedie
Meervoud: doedies

Betekenis:
• (informeel) 'n Jong meisie.

Gebruik:
• Dit is 'n storie van 'n ou en 'n doedie wat nooit sal ontmoet nie. [Groep Twee]

Sinoniem:
• juffer
• meisie
• nooi

Afgelei:
• soldoedie
• wikkeldoedie

Vertaling:
Engels: girl
Nederlands: meisje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inspan
Volgende onderwerp: soldoedie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:26:09 MGT 2024