Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vormkoekie
vormkoekie [boodskap #139934] Sa, 13 Augustus 2022 07:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vormkoekie
Afbreking: vorm•koe•kie
Samestelling: vorm + koekie


Selfstandige naamwoord: vormkoekie
Meervoud: vormkoekies

Betekenis:
• Koekie wat in 'n spesiale (papier)vorm gebak is; kolwyntjie.
• Koekie wat in 'n spesiale vorm uitgedruk is.

Gebruik:
• Elke kind kan sy eie vormkoekie versier.
• Sny vormkoekies met die koekiedrukker en pak dit 'n bakpan wat met bakpapier uitgevoer is.

Afgelei:
• vormkoekiepan

Vertaling:
Engels: cup cake
Nederlands: cupcake

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vormbank
Volgende onderwerp: koeksoda
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:40:26 MGT 2024