Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kousaliteit
kousaliteit [boodskap #139918] Wo, 10 Augustus 2022 16:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kousaliteit
Afbreking: kou•sa•li•teit


Selfstandige naamwoord: kousaliteit
Meervoud: kousaliteite

Betekenis:
• Verband tussen oorsaak en gevolg; die oorsaaklike samehang tussen gebeure.

Gebruik:
• Die linkerbrein funksioneer hoofsaaklik lineêr, daarom is dinge soos tyd (wat vorentoe stap) en kousaliteit (x veroorsaak y) vir die linkerbrein belangrik.

Sinoniem:
• noodwendigheid
• oorsaaklikheid

Vertaling:
Engels: causality
Nederlands: causaliteit, oorzakelijkheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grammatikaal
Volgende onderwerp: o.a.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:41:24 MGT 2024