Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opeens
opeens [boodskap #139841] So, 31 Julie 2022 19:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opeens
Afbreking: op•eens
Samestelling: op + eens


Bywoord: opeens

Betekenis:
• Vinnig en onverwags.

Gebruik:
• Toe sy die brouwerk sien wat sy opeens vies gewees.

Sinoniem:
• abrub
• eensklaps
• ineens
• meteens
• onverhoeds
• onverwags
• plotseling
• terstond
• skielik

Vertaling:
Engels: suddenly, at once, all of a sudden
Nederlands: opeens

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spanbou
Volgende onderwerp: prominent
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:31:35 MGT 2024