Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bokmakierie
bokmakierie [boodskap #139833] Sa, 30 Julie 2022 14:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Skets van 'n bokmakierie.
Skets van 'n bokmakierie.
bokmakierie
Afbreking: bok•ma•kie•rie


Selfstandige naamwoord: bokmakierie
Meervoud: bokmakieries
Verkleinwoord: bokmakierietjie
Meervoud van verkleining: bokmakierietjies

Betekenis:
• Geel en olyfgroen sangvoël met 'n swart streep onder die keel, Telophorus zeylonus.

Gebruik:
• Die naam bokmakierie is klanknabootsend van die geluid waarmee die mannetjie die wyfie roep.

Sinoniem:
• janpierewiet
• kokkewiet
• waterfiskaal
• wurgvoël

Vertaling:
Engels: bokmakirie, bushshrike
Nederlands: bokmakierieklauwier, wurgvogel
Xhosa: Ingqwangi
Zoeloe: iNkovu

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dodo
Volgende onderwerp: paneelwa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:25:09 MGT 2024