Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fiksheid
fiksheid [boodskap #139822] Do, 28 Julie 2022 20:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
fiksheid
Afbreking: fiks•heid
Samestelling: fiks + -heid


Selfstandige naamwoord: fiksheid
Meervoud: fikshede

Betekenis:
• Die mate waarin iemand fiks is.

Gebruik:
• Ek sal meer gereeld moet oefen. My fiksheid laat veel te wense oor.

Afgelei:
• fiksheidsbewus
• fiksheidfanatikus
• fiksheidsinstrukteur
• fiksheidsklub
• fiksheidskundige
• fiksheidsprodukte
• fiksheidstoets

Vertaling:
Engels: fitness
Nederlands: fiksheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: restoureer
Volgende onderwerp: bombardeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:39:46 MGT 2024