Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wedervaring
wedervaring [boodskap #139813] Do, 28 Julie 2022 10:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wedervaring
Afbreking: we•der•va•ring
Samestelling: wedervaar + -ing


Selfstandige naamwoord: wedervaring
Meervoud: wedervaringe, wedervarings
Verkleinwoord: wedervarinkie
Meervoud van verkleining: wedervarinkies

Betekenis:
• 'n Opvallende gebeurtenis wat 'n mens meemaak/beleef.

Gebruik:
• Ons is dankbaar dat ons ongedeerd van die wedervaring kon wegstap!

Sinoniem:
• avontuur
• belewenis
• ervaring
• insident
• lotgeval
• ondervinding
• voorval

Vertaling:
Engels: experience, adventure
Nederlands: wedervaren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verkenning
Volgende onderwerp: lotgeval
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:29:59 MGT 2024