Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skooier
skooier [boodskap #139811] Do, 28 Julie 2022 08:23
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skooier
Afbreking: skooi•er


Selfstandige naamwoord: skooier
Meervoud: skooiers
Verkleinwoord: skooiertjie
Meervoud van verkleining: skooiertjies

Betekenis:
• (verouderd) Iemand wat vir kwaadgeld rondloop.

Gebruik:
• 'n Skooier klop aan die deur, maar sy maak of sy dit nie hoor nie.

Sinoniem:
• bedelaar
• boemelaar
• leegloper
• slenteraar
• straatslyper
• stompiesoeker

Vertaling:
Engels: beggar, loafer, tramp
Nederlands: schooier, zwerver, bedelaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: garnisoen
Volgende onderwerp: verkenning
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 09:30:00 MGT 2024