Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » garnisoen
garnisoen [boodskap #139810] Wo, 27 Julie 2022 18:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
garnisoen
Afbreking: gar•ni•soen


Selfstandige naamwoord: garnisoen
Meervoud: garnisoene
Verkleinwoord: garnisoentjie
Meervoud van verkleining: garnisoentjies

Betekenis:
• 'n Groep soldate wat op 'n bepaalde plek (soos 'n fort of 'n basis) bewaak of daar gestasioneerd is.

Gebruik:
• Generaal De Wet het in 1900 'n hele Britse garnisoen van 600 man gevange geneem.

Sinoniem:
• leërafdeling

Afgelei:
• garnisoensbataljon
• garnisoensdiens
• garnisoenslewe
• garnisoenstad

Vertaling:
Engels: garrison
Frans: garnison
Nederlands: garnizoen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: episode
Volgende onderwerp: skooier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 11:43:28 MGT 2024