Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kernparagraaf
kernparagraaf [boodskap #139720] Wo, 20 Julie 2022 19:34
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kernparagraaf
Afbreking: kern•pa•ra•graaf
Samestelling: kern + paragraaf


Selfstandige naamwoord: kernparagraaf
Meervoud: kernparagrawe

Betekenis:
• 'n Paragraaf wat 'n oorsig bied en die kern van die saak vasvang (soos die eerste paragraaf van 'n koerantberig).

Gebruik:
• Maak seker dat jou kernparagraaf die vier vrae oor wie, wat, waar en wanneer beantwoord.

Vertaling:
Engels: core paragraph
Nederlands: kernparagraaf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dryfys
Volgende onderwerp: onregmatig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 06:46:59 MGT 2024