Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spierkundige
spierkundige [boodskap #139707] So, 17 Julie 2022 08:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
spierkundige
Afbreking: spier•kun•di•ge
Samestelling: spier + kundige


Selfstandige naamwoord: spierkundige
Meervoud: spierkundiges

Betekenis:
• Persoon wat in spierkunde/miologie spesialiseer.

Gebruik:
• Die spierkundige bestudeer die spier se samestelling.

Sinoniem:
• mioloog

Vertaling:
Engels: myologist
Nederlands: myoloog


Byvoeglike naamwoord: spierkundig
Attributief: spierkundige

Betekenis:
• Wat op die spierkunde betrekking het.

Gebruik:
• Sy doen spierkundige navorsing.

Vertaling:
Engels: myological
Nederlands: myologisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sintel
Volgende onderwerp: saamspan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 06:34:57 MGT 2024