Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geoloog
geoloog [boodskap #139701] Vr, 15 Julie 2022 17:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geoloog
Afbreking: geo•loog


Selfstandige naamwoord: geoloog
Meervoud: geoloë

Betekenis:
• Spesialis op die gebied van geologie/aardkunde.

Gebruik:
• Die taak van die geoloog is om die geheime van die aarde en sy gesteentes te ontrafel en hierdie kennis tot nut van die mensdom te gebruik.

Sinoniem:
• aardkenner
• aardkorskundige
• aardkundige
• klipneuker (skertsend)

Verwant:
• geologie
• geologies

Vertaling:
Engels: geologist
Nederlands: geoloog

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opnuut
Volgende onderwerp: mebos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 06:37:42 MGT 2024