Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » snelweg
snelweg [boodskap #139697] Vr, 15 Julie 2022 15:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Snelweg.
'n Snelweg.
snelweg
Afbreking: snel•weg
Samestelling: snel + weg


Selfstandige naamwoord: snelweg
Meervoud: snelweë
Verkleinwoord: snelweggie
Meervoud van verkleining: snelweggies

Betekenis:
• 'n Groot pad vir vinnige motorverkeer.

Gebruik:
• Die spoedgrens op die snelweg tussen Pretoria en Johannesburg, soos op die meeste snelweë, is 120 km/h.

Sinoniem:
• grootpad
• hoofpad
• hoofweg

Afgelei:
• snelwegstelsel

Vertaling:
Engels: highway, freeway, speedway, motorway
Nederlands: snelweg

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Nieu-Seeland
Volgende onderwerp: opnuut
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 06:59:19 MGT 2024