Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Mosambiek
Mosambiek [boodskap #139695] Vr, 15 Julie 2022 13:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die ligging van Mosambiek in Afrika.
Die ligging van Mosambiek in Afrika.
Mosambiek se vlag.
Mosambiek se vlag.
Mosambiek
Afbreking: Mo•sam•biek


Pleknaam: Mosambiek

Betekenis:
• Land in suidelike Afrika, met Maputo as hoofstad, amptelik die Republiek van Mosambiek.

Gebruik:
Mosambiek grens aan Suid-Afrika, Swaziland, Tanzanië, Malawi, Zambië en Zimbabwe.

Afgelei:
• Mosambieks
• Mosambieker

Vertaling:
Engels: Mozambique
Nederlands: Mozambique

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: televisiereeks
Volgende onderwerp: Nieu-Seeland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 06:58:45 MGT 2024