Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » televisiereeks
televisiereeks [boodskap #139694] Vr, 15 Julie 2022 12:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
televisiereeks
Afbreking: te•le•vi•sie•reeks
Samestelling: televisie + reeks


Selfstandige naamwoord: televisiereeks
Meervoud: televisiereekse
Verkleinwoord: televisiereeksie
Meervoud van verkleining: televisiereeksies

Betekenis:
• Televisieprogram wat in 'n opeenvolging van aflewerings (episodes) beskikbaar gestel word.

Gebruik:
• Die derde seisoen van die gewilde televisiereeks is nou op Netflix beskikbaar.

Sinoniem:
• TV-reeks

Vertaling:
Engels: television series
Nederlands: televisieserie, televisiereeks

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vervaardiger
Volgende onderwerp: Mosambiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 06:45:14 MGT 2024