Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » foneem
foneem [boodskap #139685] Do, 14 Julie 2022 10:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
foneem
Afbreking: fo•neem


Selfstandige naamwoord: foneem
Meervoud: foneme

Betekenis:
• 'n Versameling klanke wat dieselfde betekenisonderskeidende funksie het.

Gebruik:
• Die gewone "r" en die bry-r is variante van dieselfde foneem.
• Die /b/ en /d/ is foneme in Afrikaans, omdat die woorde "bak" en "dak" verskillende betekenisse het.

Afgelei:
• fonemies (b.nw.)

Vertaling:
Engels: phoneme
Nederlands: foneem

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geskied
Volgende onderwerp: vokaalklank
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 06:41:56 MGT 2024