Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tydmasjien
tydmasjien [boodskap #139680] Wo, 13 Julie 2022 15:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19432
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tydmasjien
Afbreking: tyd•mas•jien
Samestelling: tyd + masjien


Selfstandige naamwoord: tydmasjien
Meervoud: tydmasjiene
Verkleinwoord: tydmasjientjie
Meervoud van verkleining: tydmasjienetjies

Betekenis:
• Fiktiewe toestel waarmee 'n mens van die een tyd (en plek) na 'n volgende kan spring.

Gebruik:
• As ek 'n tydmasjien gehad het, sou en die wêreld se geskiedenis verander het.

Sinoniem:
• tydspringer
• tydtoestel

Vertaling:
Engels: time machine
Nederlands: tijdmachine

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Turks
Volgende onderwerp: promoveer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 13:08:41 MGT 2024