Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kollasie
kollasie [boodskap #139672] Ma, 11 Julie 2022 15:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kollasie
Afbreking: kol•la•sie


Selfstandige naamwoord: kollasie
Meervoud: kollasies

Betekenis:
• Handeling om die teks van geskrifte te vergelyk.
• Benoeming of ordening van 'n geestelike (soos 'n dominee).
• Ligte aandete wat op vasdae toegelaat word.

Gebruik:
• Afskrifte moet gewaarmerk wees en saam met 'n sertifikaat van kollasie ingehandig word.

Afgelei:
• kollasiereg

Verwant:
• kollasioneer

Vertaling:
Engels: collation
Nederlands: collatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: epikurisme
Volgende onderwerp: eensklaps
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 07:02:21 MGT 2024